Search form

2 Kronieke 29:17

17Hulle het begin om die tempel te wy op die eerste dag van die eerste maand. Hulle het op die agste dag in die voorportaal van die tempel gekom. Toe het hulle nog ag dae lank die tempel gewy. Hulle was klaar op die sestiende dag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index