Search form

2 Kronieke 29:18

18Daarna het hulle na koning Hiskia toe gegaan en vir hom gesê: “Ons het die hele tempel gereinig en ook die brandoffer-altaar en die tafel vir die offer-brood en die gereedskap wat daarby moet wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index