Search form

2 Kronieke 29:21

21Hulle het sewe bulle, sewe skaap-ramme en sewe lammers gebring vir die brand-offer, en ook sewe bok-ramme. Dit was ’n sonde-offer vir die koning en vir die tempel en vir die mense van Juda. Die koning het vir die priesters van die nageslag van Aäron gesê hulle moet die diere offer op die altaar van die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index