Search form

2 Kronieke 29:22

22Hulle het eers die bulle geslag en toe die skaap-ramme en daarna die lammers. Hulle het elke maal die bloed teen die altaar gespat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index