Search form

2 Kronieke 29:27

27Hiskia het gesê die priesters moet die brand-offer op die altaar aan die brand steek, en toe hulle begin offer, het hulle die lied van die Here begin sing en hulle het die trompette geblaas. Hulle het op die musiek-instrumente van koning Dawid van Israel gespeel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index