Search form

2 Kronieke 29:29

29Toe hulle die brand-offer klaar ge-offer het, het die koning en almal wat by hom was, op hulle knieë gaan staan en hulle het gebuig met hulle gesigte teen die grond.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index