Search form

2 Kronieke 29:30

30Koning Hiskia het vir die leiers van die Leviete gesê hulle moet die Here prys met die liedere van Dawid en die siener Asaf. Hulle was bly en hulle het dit gedoen. Toe het hulle op hulle knieë gaan staan en hulle het gebuig met hulle gesigte teen die grond.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index