Search form

2 Kronieke 29:31

31Hiskia het daarna vir die mense gesê: “Julle het julleself nou aan die Here gewy. Kom, bring nou dank-offers om dankie te sê vir die tempel.”

Die volk het dank-offers gebring, en almal wat ook brand-offers wou bring, het dit gedoen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index