Search form

2 Kronieke 29:34

34Daar was toe ’n probleem: Daar was te min priesters om al die diere vir die brand-offer klaar te slag. Die Leviete was van dieselfde stam as die priesters, en hulle het vir die priesters gehelp totdat die werk klaar was en totdat meer priesters hulleself gewy het. Die Leviete was meer gehoorsaam as die priesters, hulle het hulleself gewy.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index