Search form

2 Kronieke 29:6

6want ons voorvaders was ontrou, hulle het dinge gedoen waarvan ons God die Here nie hou nie. Hulle het Hom gelos, hulle het gemaak of hulle nie die woonplek van die Here sien nie, hulle het hulle rug gedraai na die tempel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index