Search form

2 Kronieke 29:7

7Hulle het ook die deure van die voorportaal van die tempel toegesluit en hulle het die lampe doodgeblaas. Hulle het nie wierook gebrand nie en hulle het nie brand-offers gebring by die tempel van die God van Israel nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index