Search form

2 Kronieke 29:8

8Daarom het die Here kwaad geword vir die mense van Juda en Jerusalem. Hy het ons baie hard gestraf. Mense wat na ons gekyk het, het begin bewe en het geskrik en gefluit. Julle het dit self gesien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index