Search form

2 Kronieke 3:1

Salomo bou die tempel

(Kyk ook 1 Kon 6:1-7:51)

1Salomo het begin om die tempel in Jerusalem te bou op Moria-berg. Die Here het daar aan sy pa verskyn. Salomo het die tempel laat bou op die plek wat Dawid gekoop het. Dit was die dorsvloer van die Jebusiet Ornan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index