3Die fondamente van die tempel was 60 el lank en 20 el breed. Salomo het die ou maat gebruik toe hy dit gemeet het.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.