Search form

2 Kronieke 3:8

8Salomo het ook die hoog-gewyde kamer laat bou. Dit was 20 el lank en dit was 20 el breed. Dit was so breed soos die voorste kamer. Salomo het goudplate van 600 talente fyn goud gebruik om die mure toe te maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index