Search form

2 Kronieke 30:1

Die Paasfees in Jerusalem

1Hiskia het boodskappers gestuur na al die mense van Israel en Juda, en hy het ook briewe geskryf vir die mense van die lande Efraim en Manasse. Hiskia het gesê hulle moet na die tempel in Jerusalem kom om die Paasfees van die Here, die God van Israel, te vier.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index