Search form

2 Kronieke 30:13

13’n Groot klomp mense het in die tweede maand in Jerusalem bymekaargekom om die Fees van die Ongesuurde Brood te vier. Hulle was ’n baie groot volksvergadering.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index