Search form

2 Kronieke 30:16

16Hulle het op hulle plekke gaan staan waar hulle moet staan soos dit geskryf is in die Wette van Moses, die man van God. Die Leviete het die bloed vir die priesters gegee en die priesters het dit teen die altaar gespat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index