Search form

2 Kronieke 30:17

17Hulle moes dit doen, want baie mense in die volksvergadering het hulleself nie gewy nie en hulle was nie rein nie. Daarom moes die Leviete die paas-lammers slag om die lammers aan die Here te wy.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index