Search form

2 Kronieke 30:18

18Baie van die mense van die stamme Efraim, Manasse, Issaskar en Sebulon het hulleself nie gereinig nie. Ja, hulle het nie die paaslam geëet soos dit geskryf is in die Wette van Moses nie. Maar Hiskia het vir hulle gebid en gesê: “Die Goeie Here sal self versoening doen vir

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index