Search form

2 Kronieke 30:21

21Die Israeliete wat in Jerusalem was, het die Fees van die Ongesuurde Brood sewe dae lank gevier. Hulle het gewys dat hulle baie bly is. Die Leviete en die priesters het elke dag die musiek-instrumente van die tempel gespeel sodat almal dit kon hoor. So het hulle die Here geprys.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index