Search form

2 Kronieke 30:22

22Hiskia het vir die Leviete gesê hy is baie bly dat hulle so goed weet hoe hulle die werk vir die Here moet doen. Die mense het die fees sewe dae lank gevier. Hulle het ete-offers gebring en hulle het dankie gesê vir die Here, die God van hulle voorvaders.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index