Search form

2 Kronieke 30:24

24want koning Hiskia van Juda het vir die mense 1 000 bulle en 7 000 skape en bokke gegee om te slag. Die amptenare het ook 1 000 bulle en 10 000 skape en bokke gegee. En daar was baie priesters wat hulleself gewy het, daar was meer as genoeg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index