Search form

2 Kronieke 30:25

25Al die mense van Juda was bly, ook die priesters en die Leviete en al die mense wat van Israel gekom het en die vreemdelinge uit die land Israel wat in Juda gewoon het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index