Search form

2 Kronieke 30:27

27Daarna het die priesters en die Leviete opgestaan en hulle het die mense geseën. Die Here het gehoor wat hulle sê, hulle gebed het gekom tot by sy gewyde woonplek in die hemel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index