Search form

2 Kronieke 30:5

5Hulle het besluit om ’n boodskap te stuur deur die hele land Israel, van die stad Berseba in die suide tot by die stad Dan in die noorde. Hulle het gesê dat die mense moet kom om die Paasfees in Jerusalem te vier vir die Here, die God van Israel, want min mense het voor hierdie tyd die Paasfees gevier soos dit in die Here se wette geskryf is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index