Search form

2 Kronieke 30:6

6Die hardlopers het deur die hele land Israel en Juda gegaan met briewe van die koning en die amptenare. Die hardlopers het die boodskap van die koning vir die mense gebring. In die briewe was daar geskryf: “Israeliete, julle moet terugkom na die Here toe. Hy is die God van Abraham, Isak en Israel. Dan sal Hy terugkom na julle toe, julle wat oorgebly het en wat vry weggekom het van die konings van Assirië.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index