Search form

2 Kronieke 30:7

7Julle moenie soos julle voorvaders en soos die ander Israeliete wees nie, hulle was ontrou aan die Here, die God van hulle voorvaders. Julle het self gesien dat Hy hulle baie swaar gestraf het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index