Search form

2 Kronieke 30:8

8Julle moenie nou hardkoppig wees soos julle voorvaders nie, julle moet doen wat die Here wil hê. Julle moet na sy tempel kom wat Hy vir altyd aan Hom gewy het en julle moet julle God die Here dien. Dan sal Hy ophou om kwaad te wees vir julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index