Search form

2 Kronieke 30:9

9Ja, wanneer julle terugkom na die Here, dan sal die mense wat julle familie en julle seuns gevang en weggevat het, jammer wees vir hulle. Hulle sal julle familie laat terugkom na hierdie land. Julle God die Here is genadig en goed vir mense wat swaarkry. As julle terugkom na Hom toe, dan sal Hy nie sy gesig wegdraai nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index