Search form

2 Kronieke 31:10

10Die hoëpriester Asarja was van die Sadok-familie. Hy het vir Hiskia gesê: “Vandat die mense begin het om die offers na die tempel te bring, het ons meer as genoeg om te eet, en daar het baie oorgebly, want die Here het sy volk geseën. Al hierdie hope goed het oorgebly.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index