Search form

2 Kronieke 31:13

13Die koning en Asarja, die hoof van die tempel, het vir Konanja en Simi gekies en aangestel. Hulle het ook vir Jegiël, Asasja, Nagat, Asael, Jerimot, Josabad, Eliël, Jismakja, Magat en Benaja aangestel om hulle te help.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index