Search form

2 Kronieke 31:14

14Die Leviet Kore seun van Jimna was die wag by die oos-poort. Hy moes die presente neem wat die mense self besluit het om vir die Here te bring. Hy moes die offers uitdeel wat die priesters moet kry en hy moes ook die hoog-gewyde presente uitdeel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index