Search form

2 Kronieke 31:15

15En Eden, Minjamin, Jesua, Semaja, Amarja en Sekanja moes hom help om die presente uit te deel in die stede waar die priesters gewoon het. Hulle het dit gegee vir die groepe priesters en Leviete, vir die oumense en vir die jongmense. Hulle moes aanhou om dit uit te deel,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index