Search form

2 Kronieke 31:17

17Hulle het die priesters se name in die naamlys geskryf, en hulle het ook geskryf aan watter familie die priesters behoort, maar hulle het die name van die Leviete wat 20 jaar en ouer was, geskryf by die groepe waar hulle gewerk het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index