Search form

2 Kronieke 31:18

18Hulle het die name van almal in die priester-families geskryf in die naamlys, ook die name van die babatjies, die vroue, die seuns en die dogters. Maar net die mense wat aangehou het om hulleself te wy, kon in die tempel werk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index