Search form

2 Kronieke 31:19

19Daar was priesters van die nageslag van Aäron wat buite elke stad in die weivelde was. Die koning het mans gekies en aangestel om vir hierdie priesters die presente te gee wat hulle moes kry. Hulle moes dit gee vir elke man of seun van die priesters en vir elke Leviet wie se naam in die naamlys geskryf was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index