Search form

2 Kronieke 31:2

Koning Hiskia sê hoe die priesters en die Leviete moet werk

2Hiskia het die priesters en Leviete in groepe gedeel, elke groep het die werk gekry wat hy moes doen. Die priesters moes brand-offers en ete-offers offer, en die Leviete moes vir hulle help werk. Hulle moes ook vir die Here dankie sê en Hom prys in die poorte van die tempel van die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index