Search form

2 Kronieke 31:21

21Hy het alles met sy hele hart gedoen, alles wat hy wou doen om sy God te dien, om die werk by die tempel te doen en om gehoorsaam te wees aan die wette en gebooie van sy God. En dit het goed gegaan met Hiskia.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index