Search form

2 Kronieke 31:3

3Die koning het van sy eie goed gegee vir die brand-offers. Dit was die brand-offers wat hulle in die oggend en in die aand gebring het, die brand-offers op die Nuwemaan-feeste en die ander feeste. Hulle het dit gedoen soos dit in die Wette van Moses geskryf is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index