Search form

2 Kronieke 31:5

5Toe die Israeliete hoor wat hulle moet doen, het hulle die eerste koring gebring wat hulle afgesny het, en ook die eerste wyn en olyf-olie en heuning, die eerste van alles wat hulle uit die grond gekry het. Dit was baie. Hulle het ook die tiendes gebring van alles wat hulle gehad het, en dit was ook baie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index