Search form

2 Kronieke 31:6

6Die Israeliete en die Judeërs wat in die stede van Juda gewoon het, het ook die tiende van hulle beeste en hulle skape en bokke gebring en die tiende van die goed wat hulle aan hulle God die Here gewy het. Hulle het die goed neergesit, hulle het hope gemaak daarvan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index