Search form

2 Kronieke 32:1

Die koning van Assirië kom in die land Juda

(Kyk ook 2 Kon 18:13-19:37; Jes 36:2-22)

1Nadat koning Hiskia dit alles gedoen het en gewys het dat hy wil doen wat die Here wil hê, het koning Sanherib van Assirië gekom. Sanherib het in die land Juda gekom en hy het sy leër se tente laat opslaan rondom al die stede, want hy wou die stede se mure afbreek om in te kom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index