Search form

2 Kronieke 32:12

12Dit was hierdie Hiskia wat die offer-plekke en die altare van die Here laat wegvat het en hy het vir die mense van Juda en Jerusalem gesê: ‘Julle mag die Here net by hierdie een altaar dien en julle moet op hierdie altaar offer.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index