Search form

2 Kronieke 32:13

13Julle weet wat ek en die konings wat vóór my regeer het, gedoen het met die mense van ander lande. Die gode van daardie lande kon nie die mense red van my nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index