Search form

2 Kronieke 32:15

15Daarom, julle moenie dat Hiskia julle so bedrieg nie. Julle moenie vir hom glo nie, want daar is nie een god van enige volk en land wat sy mense kon red van my en van die konings vóór my nie. Julle God sal julle ook nie kan red van my nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index