Search form

2 Kronieke 32:17

17Sanherib het ook briewe geskryf en hy het die Here, die God van Israel, in die briewe beledig, hy het teen die Here gepraat. Hy het geskryf: “Die gode van ander volke kon nie hulle mense red van my nie, en so sal die God van Hiskia ook nie sy mense kan red van my nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index