Search form

2 Kronieke 32:18

18Die boodskappers van Sanherib het hard geskree vir die mense van Jerusalem wat op die mure was. Hulle het in die Judeërs se taal geskree. Die boodskappers wou die mense bangmaak en laat skrik sodat die Assiriërs die stad kan oorwin.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index