Search form

2 Kronieke 32:21

21En die Here het toe ’n engel gestuur wat elke soldaat en offisier en leier in die kamp van die koning van Assirië laat sterf het. Sanherib kon nie doen wat hy wou doen nie. Hy het teruggegaan na sy land, en toe hy ’n eendag in die tempel van sy god ingaan, het een van sy eie seuns hom doodgesteek met ’n swaard.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index