Search form

2 Kronieke 32:24

Hiskia word hoogmoedig, maar hy verneder homself

(Kyk ook 2 Kon 20:1-11)

24In daardie tyd het Hiskia baie siek geword, hy het amper gesterf. Hy het tot die Here gebid, en die Here het met hom gepraat. Die Here het ’n wonderwerk met Hiskia laat gebeur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index